Reviews

31 reviews

Chantel Prinsloo

Ek geniet elke oomblik can die oefening. Nie gedink op my ouderdom sal en weer oefen nie. Maar hier is dit nou. Baie dankie julle girls.

31 Aug 2026
Nicolene

.

18 Aug 2026
Henriëtte Uys

Uitstekend!

22 Jul 2026
Carina Wucherpfennig

Ek is nou so amper 2 maande by hulle en kan reeds ‘n verskil sien en voel ! Buiten vir die lekker oefening is hulle vriendelikheid aansteeklik ! Ek sien uit na elke oefening. Dankie baie !

29 Jun 2026
C

Julle is die beste!

29 Jun 2026
Sonet & Dassie

I just want to say THANK YOU for the way you guys (Megan and Bianca) work with my mom that's almost 81. Your patience and kindness and how you work with her, is really appreciated. The exercises are so good for her. Thank you.

27 May 2026
Henriëtte Uys

Baie goeie en vriendelike diens.Kan beslis die verskil aan my lyf voel.

27 Apr 2026
Alicia Potgieter
16 Mar 2026
Glodie
11 Mar 2026
Michelle

Dis lekker om terug te wees. 💪🏻

05 Mar 2026
Nompumelelo
03 Mar 2026
Carmen

5 sterre, want die oefeninge is nooit vervelig of herhalend nie. Altyd lekker uitgeput (wat mens mos nou wil hê) . Baie oulike mense! En DIE OEFENINGE WERK! BSFS werk ook oefeninge uit viogens beserings, kondisies ens, wat besonders baie help,

23 Feb 2026
Bianca A

Vriendelike diens en uitstekende bystand. Ons oefen so lekker – dis regtig baie pret. Absoluut die moeite werd. Kan nie wag vir ons volgende sessie nie! 😊

11 Feb 2026
Glodie Willemse
28 Jan 2026
Esmari Bekker
21 Jan 2026
Henriëtte Uys

Baie goeie diens dankie

08 Dec 2025
MARIZANE KOTZEE
24 Nov 2025
Marinda Nel
11 Nov 2025
Corlia Pretorius
11 Sept 2025
Hannelie van Niekerk
09 Sept 2025