NG Wierdapark - Dr Pieter J. Visser

About

Pieter J. Visser is leraar by N.G. Wierdapark in Centurion. Hy het 'n PhD in Voorhuwelikse begeleiding en werk-gesinsbalans onder leiding van dr. Elmo Pienaar aan die NWU voltooi. In 2009 het hy sy MA (Pastorale Gesinsterapie) onder leiding van Prof. Julian Müller voltooi en werk vanuit 'n Narratiewe benadering in pastorale terapie sessies. Pieter J. Visser is a reverend at Dutch Reformed Wierdapark, Centurion. He holds a PhD in Premarital Counselling from North West University and completed his MA in Pastoral Family therapy under Prof. Julian Müller.

Policy and Terms

Clients can cancel or reschedule appointments up to 12 hours before start time. A 50% penalty will be charged for no-shows or late cancellation.

Hours

Sunday

Closed

Monday

18:00 - 21:30

Tuesday

9:30 - 12:30

Wednesday

10:00 - 11:00

14:30 - 15:30

Thursday

19:30 - 21:30

Friday

10:30 - 12:00

Saturday

Closed

All services

Narrative Counselling

Narrative coaching is a creative way of looking at our lives. We use narratives to make sense of our lives, this can also help us to influence and reframe our lives and reach new insight. This counselling method is effective for: Trauma bereavement Couples counselling Grieving counselling Family therapy Personal counselling

1 h | ZAR 700; US $100

Premarital Counselling

Premarital counselling is done in 3 sessions (additional sessions billed separately). Priced at R3800, including 3 sessions, sermon and courier fee for registration of marriage with DHA and marriage certificate. Travel cost to venue billed seperately at R3p/km In theses sessions the following themes are discussed: Our individual stories What are the values of our relationship? Externalising the relationship Our success stories What do we need to look out for? What is the influence of work or external factors in our relationship?

1 h | R 4 500

Pastorale Gesprek - NG Wierdapark lidmate

Narratiewe terapie is 'n kreatiewe benadering om na ons lewens te kyk. Deur gebruik te maak van stories en die invloed wat stories op ons lewens het kan ons tot nuwe insigte in ons lewens kom. Op hierdie manier kry ons ook die geleentheid om ons toekomsverhaal (wat dalk nie altyd vir ons so gunstig lyk nie) te herskryf en weer beheer te kan kry oor ons lewens en omstandighede. Narratiewe terapie is 'n nie veroordelende vorm van pastoraat en werk met die verhale van gespreksgenote om by hulle unieke verhale en ook unieke ervarings van God aan te sluit. Narratiewe terapie is 'n beradingstyl veral geskik vir: Voorhuweliksegesprekke Hantering van verlies Traumaberading Gesinsterapie en oplossing van konflik Individuele gesprekke (wat geestelike gesprekke insluit)

1 h | R 0

Voorhuwelikse Gesprek - NG Wierdapark lidmate

Voorhuwelikse gespekke strek gewoonlik oor drie of vier sessies. Verifikasie van Huwelikstatus R220, Koerierkoste vir registrasie van huwelik by DHA teen R270 en Huweliksertifikaat R270. Vervoer koste na venue teen R3p/km. Werkboek koste R100. In hierdie sessies kom die volgende fokuspunte na vore: Individuele stories Hoe lyk ons verhouding? Watter waardes is in ons verhouding belangrik? Watter suksesse het ons al saam behaal? Watter slaggate is daar in ons verhouding? Waarheen is ons oppad?

1 h | R 1 012

Huisbesoek

Huisbesoek of virtuele huisbesoek vir NG Wierdapark lidmate - Sit asb adres in beskrywing

45 min | R 0

Sieke-/Hospitaalbesoek

Sieke- of Hospitaalbesoek van NG Wierapark lidmate. Vir Hospitaalbesoek: Meld in watter hospitaal, saal en kamernommer asook 'n kontakpersoon.

45 min | R 0

Coram Deo Assessment

Booking slot for Coram Deo Students' assesments

1 h | Price varies

Meeting

1 h | R 0

Gevorderde Chat GPT kursus

Hierdie individuele, 2–3 uur gevorderde kursus bou voort op die beginsels wat in die beginnerkursus oorgedra is, en fokus op die toepassing van AI binne jou unieke bediening. Wat jy sal leer: - Hoe om ’n persoonlike AI-assistent te gebruik wat jou preekstyl, hermeneutiek en teologie verstaan. - Effektiewe gebruik van ChatGPT vir administrasie, nuusbriewe, beleidsdokumente en verslaggewing. - Die ontwikkeling van gepersonaliseerde kategese- en Bybelstudiemateriaal. - Die skep van ’n volledige sosiale media-kalender vanuit bestaande gemeente-inhoud. Voordele: - Bespaar ure se werk op roetinetake. - Kry hoëgehalte, konteksgebaseerde inhoud vinnig en akkuraat. - Gebruik gevorderde prompting vir strategiese gemeentebeplanning. Vereistes: Basiese kennis van ChatGPT (bv. deelname aan Excelsus se beginnerkursus).

2 h 30 min | R 2 500