Reseñas
31 reseñas
Chantel Prinsloo
“Ek geniet elke oomblik can die oefening. Nie gedink op my ouderdom sal en weer oefen nie. Maar hier is dit nou. Baie dankie julle girls.”
31 ago 2026Nicolene
“.”
18 ago 2026Henriëtte Uys
“Uitstekend!”
22 jul 2026Carina Wucherpfennig
“Ek is nou so amper 2 maande by hulle en kan reeds ‘n verskil sien en voel ! Buiten vir die lekker oefening is hulle vriendelikheid aansteeklik ! Ek sien uit na elke oefening. Dankie baie ! ”
29 jun 2026C
“Julle is die beste! ”
29 jun 2026Sonet & Dassie
“I just want to say THANK YOU for the way you guys (Megan and Bianca) work with my mom that's almost 81. Your patience and kindness and how you work with her, is really appreciated. The exercises are so good for her. Thank you.”
27 may 2026Henriëtte Uys
“Baie goeie en vriendelike diens.Kan beslis die verskil aan my lyf voel.”
27 abr 2026Alicia Potgieter
16 mar 2026Glodie
11 mar 2026Michelle
“Dis lekker om terug te wees. 💪🏻”
5 mar 2026Nompumelelo
3 mar 2026Carmen
“5 sterre, want die oefeninge is nooit vervelig of herhalend nie. Altyd lekker uitgeput (wat mens mos nou wil hê) . Baie oulike mense! En DIE OEFENINGE WERK! BSFS werk ook oefeninge uit viogens beserings, kondisies ens, wat besonders baie help, ”
23 feb 2026Bianca A
“Vriendelike diens en uitstekende bystand. Ons oefen so lekker – dis regtig baie pret. Absoluut die moeite werd. Kan nie wag vir ons volgende sessie nie! 😊”
11 feb 2026Glodie Willemse
28 ene 2026Esmari Bekker
21 ene 2026Henriëtte Uys
“Baie goeie diens dankie”
8 dic 2025